| Modulekode | IOW 990 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Proefskrif onder die promotorskap van senior dosent/navorser. Die proefskrif moet bydrae lewer tot nuwe en onafhanklike navorsing op die gebied van die Inligtingsontwerp. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van assessore. |
| Modulekrediete | 480.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Meestersgraad in inligtingsontwerp of verwante studieveld soos goedgekeur deur die departementshoof. |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App